Stockcarslaat die stofstaan by die Namakwalandovaalbaan
Saterdag 4 Augustus het die stofbehoorlikgedraai by die Namakwalandovaalbaanwaarverskeiebestuurdershulbestuursvermoë ten toongestel en behoorlik die skarevermaak.
Enigepersoon met ‘n grootliefdevirmotersportkangaandeelneemtydenseen van die resies. Daar word meegeding in verskillendeklassesoos ‘hotrods’, 2.1 Modifieds, midgets en v8’s volgens hoe die kargeboumoet word deelneem. ‘n Persoonwatwildeelneemmoet as lid van die klubaansluit en danonder die reels van die klubry.Almalkanaansoek doe nom lidmaatskap en hullenadergewoonlik die publiekomtehoor hoe hullekaninskakel by die sport.
Namakwalandovaalbaanbestaan al vir die afgelope 20 jaar en het begin by ‘n klompiemanne van Springbok wat life was vir motorsport en het in vergaderingsbele en so die klub begin.
Die resies word deur die bestuurlede van die klubgeorganiseerwaardaarsomsookmensewatniedeel van die klub is isniewatverantwoordelik is vir die dievoorbereiding van die baanvoorelkeresies.
Daar word gemiddeld 6 na 7 byeenkomste per jaargehougedurende die winter word daarafgeskaal want Namakwaland se reenseisoenkan die byeenkomstedalk in die wiele ry.
Deelnemersneemdeur die dag in hulonderskeieklassedeel. Huller y 4 heats en ‘n finaal. Punte word per heat toegekenwatdan die wegspring in die finaalbepaal.Aan die einde van die finaalkry die eerstedriekarre in elkeklas ‘n trofee.
Punte van die heats en die finaal word bymekaargetel en record word gehou van elkebyeenkoms en aan die einde van die jaar word die eerstedrieplekketoegeken in elkeklas en hierdiedrywers word dan op ‘n jaareinfunksieerkenninggegeevir die jaar se deelname.
Saterdag het goedafgeloopalhoeweldaar ‘n paarinsidente was waardeelnemers in die afsperringsvasgery het maar gelukkig was daarnieveelskadeaanhulle of hulvoertuienie en was daarslegseengevalwaar die deelnemerniekonverderdeelneemnie.
Daar is heelwatbelangstelling in ons sport maar omdatdit so ‘n duur sport is kanbaiemenseniebybringnie.
Die resultatevirSaterdag was:
Hotrods;
1ste Robert Hayes, 2de Gert Meyer, 3de John Coetzee.
2.1l modifiedds:
1ste Gert Meyer, 2de Johannes van der Westhuizen, 3de Johan Archer
Midgets
1ste Gary Linders, 2deHarold Houndsome, 3de Anton Klaassens
V8’s