Diva’s bring eeraan Whitney Houston
Die afsterwing van Whitney Houston vroeërvanjaar het ‘n grootleemte in die musiekwêreldgelaat.
EJR Events in samewerking met radio NFM het dus in tereherinneringaan die groot Diva ‘n ‘Diva’s tribute to Whitney Houston’ gereël.
Die konsert het Saterdagaand 9 JunieteOkiep Rec Club plaasgevind en die dak het omtrentgeligonder die stemme van onsnasionale diva’s.
Al Whitney se grootstetreffers is die aanddeurvier van Suid-Afrika se bestevroulikekunstenaarsgesing.
Drie van SA Idols se voormaligewenners, Karin Kortje, Sasha-lee Davids en Jody Williams tesame met Mady Abrahams van die SA got talent faam het hulstemmegelig in eer van een van die wereld se bestesangeresse.
HennieJacobswatDiederik in plaaslikesepie 7de laanspeel het as gasheervir die aandopgetree en die gehooraansyvoetegehad van die oomblikwathy die verhoogbetree het tot en met die laasteoomblik.
Jody Williams SA-Idols se jongstewennerooit het die aandgeopen en het van die eerstenoot tot haar stem aan die einde van die liedweggesterf het die gehooraanhaarvoetegehad. Sy het in die vierdeseisoen in 2007 gewen.
Sasha-Lee wat tans besig is met ‘n opnamevan ‘n enkelspeler het dieverhoogbetree en ook die gehooraanhaarvoetegehad. Sasha- Lee het 2009 die Idols titel met Jason Hartman gedeel.
Karin Kortjewatdie derdeseisoen van die Idols in 2004 gewen het, het ‘n meervolwasse stem na die verhooggebringtydenshaarderdebesoekaanNamakwaland.
Mady Abrahams wat die naaswenner by ‘SA got talent’ was het gewysdatsyvirgeeninternasionalesterhoefterugtestaannie want haar talent is van wêreldgehalte.
Die dames hetelkeen ‘n keurspel van Whitney se liedjiesgesing en vir die paaruur het ditgeklinkasof Whitney self daarvoor op die verhoogoptree.
Karin, Jody, Sasha-Lee en Mady het grootskoenegehadomvoltestaan en het huluitstekend van hultaakgekwyt. Elkeen se unieke stem het flair aan die geleentheidverleen en selfs ‘n paartrane in die oë.
SoosHennieditgestel het na Sasha-Lee ‘n asemrowendevertoninggelewer het: “Dai stem skopAdelle se gat.”
No comments:
Post a Comment